Shalom
Die 20ste week se skrifgedeelte ? is:
Tetzaveh wat beteken “jy moet beveel”

Exodus 27:20-30:10;
1 Samuel 15:2-34;
Jesaja 9:5,6; 60:19,20;
Esegiel 28:11-19; 43:10-27; 44:9-18
Romeine 12:1-13:14;
Filippense 4:4-20;
Openbaring 21:16-27

Baie seën vir die week ?