Shalom

Die 27ste week se skrifgedeelte ? is:
Tazria wat beteken “geboorte of bevalling” ?

Levitikus 12 & 13
2 Konings 4:42-5:19
Markus 1:40-45; 5:1-43;
Lukas 2:22-24; 5:12-16; 7:18-23;
Romeine 6

Baie seën vir die week ?