Goeie dag??

Baie gelukkige Pasga fees vir julle ??
Hier is die video opname van die skrifgedeeltes vir die week ?
Ek glo die Woord sal ook vreugde en vrolikheid in jou en jou geliefdes se harte word ?
NB!! Ons vat 'n 2 weke breek sodat ons kan trek. ?
Baie dankie vir al julle gebede en ondersteuning
Baie seën vir die week wat voorlê?

Shalom