Jehowshua 1:9 Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want JaHWeH jou Elohey is met jou, oral waar jy heengaan.
#sterk #volmoed #beveel #jhwh 🤠