Goeie dag??

Hoop dit gaan goed daar met jou ??
Hier is die video opname van die skrifgedeeltes vir die week ?
Ek glo die Woord sal ook vreugde en vrolikheid in jou en jou geliefdes se harte word ?
Baie seën vir die week wat voorlê?

Shalom