Goeie dag??
Hoop dit gaan goed daar met jou
Hier is Deel 1 van die reeks- Fondasies van die Geloof ?
Ek glo die Woord sal ook vreugde en vrolikheid in jou en jou geliefdes se harte word
Baie seën vir van die week wat voorlê?
Shalom

Steve Hollander