Goeie naand

Die 30ste week se skrifgedeelte ? is:
Kedoshim wat beteken “heiliges” ?
Levitikus 19 – 20
Jesaja 66:1-24;
Esegiel 20:1-20; 22:1-16;
Amos 9:7-15
Mattheus 5:33-37; 43-48; 15:1-11
Romeine 1:18-32; 13:8-10;
Galasiers 5:13-26;
1 Petrus 1:13-21

Baie seën vir die res van die week ?

image