Goeie dag??
Hoop dit gaan goed daar met jou
Hier is die skrifgedeeltes vir die week ?
Ek glo die Woord sal ook vreugde en vrolikheid in jou en jou geliefdes se harte word
Baie seën vir die res van die week wat voorlê?
Shalom